Die slotman Maretha Maartens

ISBN:

Published: October 1st 2014

Kindle Edition

169 pages


Description

Die slotman  by  Maretha Maartens

Die slotman by Maretha Maartens
October 1st 2014 | Kindle Edition | PDF, EPUB, FB2, DjVu, AUDIO, mp3, ZIP | 169 pages | ISBN: | 8.60 Mb

Madeline Durant is ’n aantreklike, intelligente vrou. As kind was sy gespanne en as tiener intens gevoelig vir atmosfeer, valsheid en verwerping. Sy kom uit ’n gebroke en later hersaamgestelde gesin – ’n ervaring wat diep letsels laat.Madeline enMoreMadeline Durant is ’n aantreklike, intelligente vrou. As kind was sy gespanne en as tiener intens gevoelig vir atmosfeer, valsheid en verwerping. Sy kom uit ’n gebroke en later hersaamgestelde gesin – ’n ervaring wat diep letsels laat.Madeline en James trou jonk, en Madeline glo dat James Durant haar gelukkig gaan maak. James egter, probeer die groot 21ste-eeuse uitdaging van manwees voor die middeljare die hoof bied en dit in hierdie wêreld te maak.Ná jare se alleen-worstel deur bevallings, ernstige siekte en groot krisisse met die kinders, verloor Madeline haarself in die donker tonnels van selftwyfel, geestelike vervlakking en ’n gevoel van minderwaardigheid.

Sy beweeg van ‘onskuldige ontvlugting’ na volslae dobbel-afhanklikheid. Die slotman word haar god, haar vreugde, haar kastyder, haar enigste hoop en haar ondergang.Uiteindelik het James genoeg gehad en wil van haar skei.Madeline wil egter nou gesond word.

Sy wil uit die gemors kom en in ’n nuwe lewe wandel, maar James is siedend kwaad, verneder en stukkend.Is ’n egskeiding op God se agenda? En kan God dobbelafhanklikheid genees?Die slotman is ’n skreiend eerlike, volwasse verhaal van ’n huwelik wat aan ’n draadjie gehang het, van pyn en hunkering, van keuses en die mag van God.In Die slotman vind die leser werklike oorlewings- en oorwinningstegnieke, ’n analise van die redes agter groeiende afhanklikheid van dobbel en ander plesiergoed, en uiteindelik ook die Antwoord.



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Die slotman":


arkangelshakespeare.com

©2011-2015 | DMCA | Contact us